Ena Murray Omnibus 40 (eBook, EPUB)

Ena Murray Omnibus 40 (eBook, EPUB) - Ena Murray
Dein klimafreundliches eBook steht für dich als EPUB Format nach dem Kaufprozess per Download bereit.
Sofort lieferbar | Lieferzeit: Sofort lieferbar

11,99 €*

ISBN-13:
9780624065685
Veröffentl:
2013
Seiten:
404
Autor:
Ena Murray
eBook Format:
EPUB
eBook-Typ:
Reflowable
Kopierschutz:
Adobe DRM [Hard-DRM]
Sprache:
Afrikaans
Beschreibung
Sonneblomstraat 7Die kaartehuis van Niel en Wanya Cloete stort in duie die dag toe Niel, grootbaas van Rock Trust en wonderkind van die finansiële beleggingswêreld, as swendelaar ontmasker word. Duisende beleggers, onder wie ou mense wat hul laaste bietjie spaargeld verloor, bevind hulle skielik reddeloos op straat.Ook Wanya kom nie skotvry daarvan af nie. Terwyl Niel in die tronk sit, moet sy die gelag betaal. Sy word verder in trurat geslinger toe sy ná ’n oortreding tot gemeenskapsdiens in tant Bes se sopkombuis in Sonneblomstraat 7 gevonnis word.Maar eintlik is dit ’n bedekte seën, want hier leer sy mense en waardes ken wat haar lewe voortaan onherroeplik sou verander . . . onder andere Roelof Rossouw, die maatskaplike werker wat ’n ogie oor haar moet hou.In Sonneblomstraat 7 val die meetsnoere vir baie mense tog in lieflike plekke – al kos dit meet en pas om liggaam en siel aan mekaar te hou.Die dae van ons nietigheidDie probleem met Lizl Landman is dat sy briljant is. Beeldskoon, blond, ’n gekurfde droom . . . maar te professioneel perfek vir Willem Claassen se ego. Die twee top mediese studente is in ewige kompetisie. En die liefde hou nie van kompetisie nie.Lizl weier om haar toekomsdrome as dokter te verpand vir ’n tradisionele huwelikslewe. Eers ná tien jaar kruis hul paaie – en swaarde – weer wanneer Fritz Hancke, skatryk boer en pasiënt van Willem, in ’n stadshospitaal beland. Haar diagnose: kwaai griepaanval en bloeiende maagseer. Sy diagnose: Kongokoors.Saal B3 word onder kwarantyn geplaas, so ook Lizl. Een verkeerde diagnose, en skoppensboer se lag klink skel in haar hospitaal, haar gewete, haar hart. Soveel lewens kom op die spel . . .In Die dae van ons nietigheid moet ook Willem en Lizl leer: Met tyd speel jy nie – ons lewe in die dae van nietigheid.Die uurglas loop leegKarien Saayman, wie se lewe altyd so op koers was, se kompas is aan’t wankel.Die hospitaal waar sy verpleegsuster is, se Don Juan, dr. Arnold Lutz, het sy oog op haar en sy weet nie hoe om sy onwelkome attensies die hoof te bied nie. Selfs die feit dat sy met Hannes Eksteen, vooruitstrewende boer van die plaas Franskraal, trou, skrik die voortvarende dr. Lutz nie af nie.Dan verskyn dr. Christian Willems, briljante chirurg, op die toneel, en in plaas daarvan dat hy vir haar uitkoms bied, word Karien se lewe net verder deurmekaar gekrap.Uiteindelik is dit ’n terminaal siek meisietjie van vyf wat vir die erg beseerde Hannes en die ander weerlose en ontredderde grootmense die pad na herstel aanwys.In Die uurglas loop leeg is daar veral een lewensles te leer: om voluit te leef is ’n gawe wat elkeen self moet ontdek.
Kurzbeschreibung
Drie van Ena se gunstelingverhale in haar laaste omnibus:In Sonneblomstraat 7 bied ’n sopkombuis se bedrywighede vir Wanya ’n veilige hawe, maar alles verander wanneer haar man uit die tronk vrygelaat word.In Die uurglas loop leeg word Karien se man ernstig beseer en vind sy dat sy hunker na nie net een nie, maar twéé dokters.En in Die dae van ons nietigheid is Lizl en Willem, twee mediese topstudente, voortdurend in wedywering met mekaar. En die liefde hou nie van kompetisie nie . . .

ePUB Typ

Reflowable ePUB: Sind dynamische eBooks, die auf unterschiedlichen Geräten und Bildschirmgrößen lesbar sind. Diese Art von ePUB passt sich an die Größe und Auflösung des Bildschirms an, auf dem sie gelesen wird. Der Text wird automatisch umgebrochen, um eine optimale Lesbarkeit zu gewährleisten. Reflowable ePUBs eignen sich am besten für Texte, die keine festgelegte Struktur oder ein festes Layout erfordern, wie z. B. Romane oder Bücher mit hauptsächlich textbasierten Inhalten.

Fixed Layout ePUB: Sind E-Books mit einem festen Layout, das auf dem Seitenlayout eines gedruckten Buches basiert. Diese Art von ePUB eignet sich am besten für eBooks, die Bilder, Grafiken oder Tabellen enthalten, die in einem bestimmten Layout angezeigt werden müssen. Fixed Layout ePUBs sind ideal für Comics, Kinderbücher, Kochbücher und Bildbände.

Interactive ePUB: Sind eBooks, die über interaktive Elemente wie Audio, Video, Animationen, Hyperlinks und andere Multimedia-Elemente verfügen. Diese Art von ePUBs ist am besten für Bildungsbücher, Lehrbücher und andere Lernmaterialien geeignet, die interaktive Elemente enthalten, um das Lernen zu verbessern. Es kann sein, dass einige Lesegeräte oder eBook-Reader möglicherweise nicht alle Arten von ePUB-Dateien unterstützen.


 

 

Schlagwörter zu:

Ena Murray Omnibus 40 von Ena Murray mit der ISBN: 9780624065685

, eBooks-Center


 

 

For legal reasons, the eBook download can only be delivered in countries with a billing address as follow

Der eBook-Download kann aus rechtlichen Gründen nur in Ländern mit den folgenden Rechnungsadressen ausgeliefert werden:

 BG BE AT EE DK CZ CH DE CY HU HR GR FR FI ES LT LI IT IE NL MT LU LV SE RO PT PL SK SI


 

 

Kunden Rezensionen zu Ena Murray Omnibus 40 von Ena Murray | eBook

Zu diesem eBook Titel ist noch keine Rezension vorhanden.
Helfe anderen Besuchern und verfasse selbst eine Rezension.


 

 


Kunden, die: "Ena Murray Omnibus 40" (EPUB) von Ena Murray als eBook gekauft haben,

interessierten sich auch für die folgenden eBooks: